You are viewing a single comment's thread from:

RE: South Africans Unite! I demand knowing who u are!

in #life6 years ago

Hi @vanzyl, ek gebruik Luno op aanbeveling van my seun, gaan kyk bietjie op Discord vir #teamsouthafrica, hier is n hele klompie Suid Afrikaners, maar steemit het nou so baie gebruikers, dat mens verlore raak in hierdie see as jy nie by van die communities aansluit nie. Ek behoort ook aan thesteemengine en qurator, goeie aanmoediging by albei maar ook teamsouthafrica :)

Sort:  

Ek is so bly jy noem Luno want ek het al klaar by hulle n account gemaak! Ek behoort al aan die thesteemengine maar nog nie die qurator een nie, goeie raad baie dankie!

Coin Marketplace

STEEM 0.27
TRX 0.11
JST 0.030
BTC 68621.95
ETH 3745.88
USDT 1.00
SBD 3.43