Hier is n staaltjie van toe ek op skool wassteemCreated with Sketch.

in #truth5 years ago

Koos was n gesiene rooivleis boer in die vrystaat....


Hy was skatryk met baie bakkies en trekkers.
Hy het ook n Massie we plaas besit. Maar Koos was ongelukkig nie die skerpste mes in die laai nie.

Eendag vind Koos all sy ooie so op n knop staan na hy hul laat dek het.

Hulle lyk geiriteerd en hy weet nie meer wat om te doen nie.
Hy bel die veearts wat uit kom en na die skape kyk.
Vet and Farmer
Die veearts verduidelik vir Koos dat die beste manier sal wees om die skape kunsmatig te insemineer.
Koos wat so aangesiene boer in die kontrei is wil toe nie vir die veearts wys hy weet nie wat kunsmatige inseminasie is nie, en knik net sy kop en stem saam met die veearts. Die veerst se vir Koos dat as die skape dragtig is hulle sal bok spring en gerus sal lyk.
As hulle nie dragtig is nie sal hul weer so op n knop staan en geiriteerd lyk.

2019-08-29---thinking.jpg
Koos sit heel dag in sy bakkie en wonder wat hy gaan doen met die skape. Koos kry n plan.
Hy laai al die skape op die trok en ry in die digte bos in op sy groot plaas. Daar waar niemand hom kan sien nie.
Hy gryp elke skaap en spyker die skaap soos hy gehoor het die New Zealanders doen. Hulle het tog immers baie pragtige skape.

Die volgende oggend spring Koos op en hardloop uit om te kyk wat sy skape doen.

Maar daar staan die skape op n knop en lyk nogals geiriteerd.

Koos besluit hy gaan vandag moet ekstra moeite doen. Hy vra sy vrou om vir hom n kos blik te pak en sommer n moewiese vles koffie met bietjie brandewyn in. Want vandag gaan hy ekstra hard moet werk aan daai skape.
Koos laai al die skape in die trok en daar gaan hulle bos toe.
2019-08-29---loading-the-sheep.jpg

Koos is nie n man wat bang is vir werk nie en hy sit sy rug daar in. Hy spyker elke skaap sommer so 10 keer. Maar daars baie skape en hy is aan die einde van die dag kapoet. Sy lyf is seer hy is moeg, hy kan letterlik nie uit die bed klim om te kyk wat sy skape doen nie. Is hulle gemaklik en rustig of staan hulle op n knop en is geiriteerd?
Koos vra sy vrou om asb deur die venster te kyk wat die skape doen.

Staan hulle almal op n knop en is geiriteerd, of is hulle rustig en le gemaklik in die grasies?

Sy vrou se: nie een van die twee nie!!

AL die skape is agter op die trok en een is besig om die toeter te druk!!!
2019-08-29---sheep-in-the-bakkie.jpg

Sort:  

Blijf schrijven. Dit is good content

Tags #story #writing #life #alldutch #nederlands

Fijne zondag 💕

Coin Marketplace

STEEM 0.27
TRX 0.13
JST 0.031
BTC 61918.40
ETH 2900.39
USDT 1.00
SBD 3.64